Die Rebellie van Jan Joubert
R180,00
Die Rebellie van Jan Joubert is ‘n verhaal wat al byne drie dekades aankom. Dit het eers net in die gange van Johann Hamman se verbeelding gesluimer, maar het later sy verskyning gemaak in ‘n manuskrip van epiese formaat. Dit het vir etlike jare in Johann se lessenaarlaai bly lê nadat verskeie uitgewers hulle gatte af geskrik het daarvoor, en na ten minste drie skerp redigeersessies het die boek sy verskyning in Dundee gemaak.
1 review for Die Rebellie van Jan Joubert
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Johann –
Ben Kruger, USA:
“Every once in a while one gets to read a book that grips the attention of the reader from the title and front cover to the back cover. It is a debut effort which I will put in the same class as Wilbur Smith and James A Michener.”