Die Rebellie van Jan Joubert
R180,00Die Rebellie van Jan Joubert is ‘n verhaal wat al byne drie dekades aankom. Dit het eers net in die gange van Johann Hamman se verbeelding gesluimer, maar het later sy verskyning gemaak in ‘n manuskrip van epiese formaat. Dit het vir etlike jare in Johann se lessenaarlaai bly lê nadat verskeie uitgewers hulle gatte af geskrik het daarvoor, en na ten minste drie skerp redigeersessies het die boek sy verskyning in Dundee gemaak.