Showing all 5 results

  • Woestynrot – Boek Vyf

    R100,00

    Inhoudsopgawe

    1. Lewe na History-in-Action.
    2. History’s Age of Hatred.
    3. As die lewe in Twin Peaks vir joute veel raak, trek Dundee toe.
    4. ‘n Week in die lewe van ‘n Doen-Dit-Self ekspert, nou se dae.
    5. ‘n Klankhappie in die lewe van ‘n Dundoniër.
    6. Allerhande soort koorse.
    7. Is ons endemiese klakouse?
    8. Ons wag op die generaal.
    9. Wanneer ‘n Boerekommandant steeds die sweep klap.
    10. ‘n Sammajoor en die swembad, die kolonel se hond, en hamburgers van die Kampkafee.
    11. Postmortem.
    12. Die republiek hou Kersfees, en Aap verloor alweer sy gun.
    13. Pens en pootjies in 2010, en die volk wag in spanning.
    14. Die dag toe Indongo gatvol geword het.
    15. Waar is die Tarentaal?
    16. Stoffel sit vas in my korttermyngeheue.
    17. Van voëlvry tot vlieg soos ‘n arend, is beat stap die beste.
    18.  Leeus?…Watter Leeus?
    19. Nog ‘n briefie aan oom Ben.
    20. Eer die dooies nie.

     

  • Woestynrot Boek 1

    Woestynrot – Boek Een

    R55,00

    Inhoud / Content:

    1. As die tyd ons inhaal.
    2. Ook net in Dundee.
    3. Goeie pad, Oom Dawid.
    4. Hoenderkuikens, ‘n liedjie, ‘n Boeregeneraal en ons gooi nog ‘n dop.
    5. Bierblikke, boelterriërs en handicapped zones.
    6. ‘n Oomblikkie langs die pad.
    7. ‘n Girl vir elke seisoen.
    8. Aap en daai padblokkade.
    9. ‘n Ford wat voëltjies vreet.
    10. Tussen papier en die werklikheid.
  • Woestynrot Boek 2

    Woestynrot – Boek Twee

    R55,00

    Inhoud / Content:

    1. Regte en regte en nogmaals regte.
    2. ‘n Donkie se ore is altyd te lank.
    3. Een van daardie dae.
    4. Oompie Dirk en die muskadelkie.
    5. Manne en hul mense.
    6. Die goeie ou dae.
    7. Die merk van ‘n vindingryke man.
    8. Die onafhanklike Republiek van Endumeni.
    9. Die Nuwe! Onafhanklike! Republike van Endumeni – Deel Twee.
    10. Daai ou ghibbes van jou wat jy so oor moan.
    11. ‘n Gejaag na Wind.
  • Woestynrot Boek 3

    Woestynrot – Boek Drie

    R100,00

    Inhoud / Content:

    1. DNS server is down, die LandRover willie start nie en die majoor gooi sy sleutels weg.
    2. Om vrede te maak of nie.
    3. As ‘n worshond kom diknek raak.
    4. Rook…? Wie rook….???
    5. Daai helse skrik.
    6. ‘n Klein bietjie konsiderasie.
    7. Die Persepsie van Perfeksie.
    8. As Pêlle braai.
    9. As Libanonseders in jou slaapkamer val.
    10. Wanneer jou Outop groet.
    11. ‘n Vriendelike woord kan dalk die Toorn afweer.
  • Woestynrot - Boek Vier

    Woestynrot – Boek Vier

    R100,00

    Inhoud / Content:

    1. Nie eens diere doen dit nie.
    2. Ek kry te koud.
    3. Waar grense voete kry.
    4. Old Enemies no More.
    5. Soek jou geld en wen ‘n skema.
    6. A Load of Old Bull….?
    7. Daar is ‘n pos oop by die Uniegebou.
    8. On the Trail of a Dutchman.
    9. ‘n Perfekte Wêreld.
    10. Uit dieptes gans verlore.
    11. Me, Myself, I, the year 2008, Luke Watson, coping with…Dutchmen, Rooinekke, columnists and conspiracy theorists.
    12. Nuwejaarsresolusies met aarbeie en room.
    13. Tussen jou top en jou brein lê ‘n dik laag strooi.
    14. Dis soms okay om ‘n bietjie te lieg.
    15. Daai een ding waaroor die lewe gaan.
    16. Wanneer daar pillie moet wees vir domgeit.
    17. Vashou, Mêrrem, die manne gaan nou jaag.
    18. Maak hulle wakker…!!
    19. As Oorlams begin vrae vra.
    20. ‘n Bietjie meer tyd in Pick en Pay.